|
|
|
 |
|
|
|
|
 |
Woordkwota |
 |
Navorsing |
 |
Groot Maatskappye |
 |
Skakels |
 |
Waglys (Tussen-publikasies) |
 |
Spesiale Ontwerpe |
 |
Aparte bladsy |
 |
Gedetailleerde kwotasie |
 |
Spesiale karaktertipes |
 |
Vertalings |
 |
Opsommings |
 |
Webgashere |
|
|
|
Opsies vir Plasings
(Betaal advertensies)
Tariewe is uiters
mededingend met ander advertensie-media!
|
|
Groter |
Kleiner |
|
Prys |
R300 |
R150 |
|
Karakters |
2000 (±330
woorde) |
750 (±125
woorde) |
|
Tydperk van
verskyning |
4 maande |
3 maande |
|
Aantal
foto's |
6 |
3 |
|
Addisionele
Foto of Skets deur kliënt voorsien |
R50 |
R50 |
|
|
|
|
Inligting
vir Betaal advertensies
|
|
|
|
Alle aansoeke,
hetsy in die Gratis- of Betaal-afdelings, is
onderhewig aan goedkeuring. Die betaal-opsie is van
toepassing wanneer een of meer van die volgende geld: |
|
|
1.
Groot Maatskappye
Die advertensie ’n groot besigheid of maatskappy
bevorder. |
|
|
2.
Woordkwota
Daar meer as 300 karakters (±50 woorde) benodig word,
soos toegelaat word by die
Gratis
Advertensies |
|
|
3.
Waglys vermy of Tussen-publikasies
Die waglys vermy wil word, of as u nodig het om u
advertensie te laat publiseer
voor die
beplande volgende uitgawe. (Tussen-publikasie)
Die datum van die verwagte volgende uitgawe is altyd bo
aan die aansoekvorm vir
gratis aansoeke. |
|
|
4.
Aparte bladsy
Die advertensie alleen op ’n bladsy moet verskyn. |
|
|
5.
Spesiale karaktertipes
Spesiale karaktertipes ("fonts") benodig word. |
|
|
6.
Opsommings
Baie inligting opgesom of verwerk moet word. |
|
|
7.
Navorsing
Ekstensiewe advies of navorsing benodig word i.v.m. die
item. |
|
|
8.
Skakels
Daar meer as een skakel vanaf die ADSA webwerf
na buite, gemaak
moet word. |
|
|
9.
Spesiale Ontwerp
’n Spesiale meegaande ontwerp, logo of embleem verwerk
moet word. |
|
|
10.
Gedetailleerde kwotasie
’n Volledig gedetailleerde kwotasie benodig word. |
|
|
11.
Vertalings
Vertaaldienste word nie outomaties ingesluit by die
diens nie, maar is beskikbaar op aanvraag. |
|
|
12.
Webgashere
Die advertensie ’n webgasheer verteenwoordig of
bevorder. Sulke instansies moet
Aansoekvorms vir die betaalopsies aanvra.
|
|
|
|
Aansoekvorms vir
Betaaladvertensies
Aansoekvorms vir die betaalopsies
kan aangevra word.
|
|
|