|
|
|
 |
|
|
Vertaalwerk en Grafika
Professionele diens met sorg
Ek lewer 'n vertaaldiens, naamlik Engels na
Afrikaans of Afrikaans na Engels, asook grafiese werk
(met Adobe Photoshop
CS2), tegniese versorging en proeflesing. Grafiese versorging en vertaalwerk
loop hand aan hand, in die sin dat werkstukke wat sketse met byskrifte bevat,
skoongemaak kan word en die byskrifte met nuwe vertaalde byskrifte vervang
kan word. Ek doen ook digitale versorging van foto's en stel DVD-vertonings
met agtergrond musiek en oorskuif-effekte saam.
Ek is tans beskikbaar vir nuwe geleenthede en
projekte. Ek wil u graag vriendelik uitnooi om my diens te benut.
|
 |
Graphic Designer
Designs that will suit your style
For the design of business cards, corporate IDs,
branding, flyers, posters, letterheads, emailers and fax sheets, logo design
and corporate profiles or brochures. Reasonable prices for the design and
printing.
Tel: 083 446 7210 |
|
.jpg) |
|
|
|
 |
|
|
Professionele
Sagteware
Sagteware Ontwikkeling en Ondersteuningsdienste
 |
Benodig jy spesiaal ontwerpte sagteware,
of 'n opdatering van jou huidige stelsel? |
 |
Benodig jy 'n Internet-teenwoordigheid
met 'n eie webtuiste? |
 |
Verloor jy baie tyd as gevolg van die
oorvloed gemorspos wat in jou eposbus beland? |
 |
Is jy bekommerd of jy voldoende argiewe
en rugsteun van jou besigheidsdata het? |
 |
Is jy siek en sat vir jou onbetroubare
klein besigheids-bediener? |
 |
Wil jy
kwaliteit sagteware met minder of selfs geen lisensiegelde gebruik? |
Daar is oplossings vir hierdie en
soortgelyke probleme. Ons voorsien sagteware ontwikkeling en
ondersteuningsdienste om jou besigheid of persoonlike rekenaarstelsels te
verbeter, plaaslik of oor die Internet.
|

Gebaseer in Calgary, Alberta, Kanada
Lees meer oor hierdie diens
|
|
|
|
 |
|
|
Download Bibles
Easy and accessible
Numerous Bibles in many languages (including Afrikaans), as well as
commentaries, devotions, maps, etc. to download for FREE. Excellent for
Bible study, daily devotions, family worship, reference and inspirational reading.
For more information see
Bibles |
 |
|
|
|
 |
|
|
ARK Ontwerpe
Illustrasies en webwerwe
Vir die ontwerp van webwerwe asook logo's en algemene illustrasies.
Meer inligting oor ons diens is te sien by:
myarkpark.com/arkweb/dienste.htm |
 |
|
|
|
 |
|
|
Bybels vir Aflaai
Maklik en byderhand
Talle Bybels in verskeie tale (insluitend Afrikaans), sowel as kommentare,
oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir
Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof.
Vir meer inligting sien
Bybels |
 |
|
|
|
 |
|
|
Borgskappe vir Webwerwe
ARK Webontwerp (Afrikaans)
Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2010 word tans toegeken. Meer algemene inligting oor ARK se borgdienste,
asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by
ARK Webontwerp se
webwerf
Webwerf:
myarkpark.com/arkweb
|
 |
| |





























































|