|
|
|
 |
|
|
Professionele
Sagteware
Sagteware Ontwikkeling en Ondersteuningsdienste
 |
Benodig jy spesiaal ontwerpte sagteware,
of 'n opdatering van jou huidige stelsel? |
 |
Benodig jy 'n Internet-teenwoordigheid
met 'n eie webtuiste? |
 |
Verloor jy baie tyd as gevolg van die
oorvloed gemorspos wat in jou eposbus beland? |
 |
Is jy bekommerd of jy voldoende argiewe
en rugsteun van jou besigheidsdata het? |
 |
Is jy siek en sat vir jou onbetroubare
klein besigheids-bediener? |
 |
Wil jy
kwaliteit sagteware met minder of selfs geen lisensiegelde gebruik? |
Daar is oplossings vir hierdie en
soortgelyke probleme. Ons voorsien sagteware ontwikkeling en
ondersteuningsdienste om jou besigheid of persoonlike rekenaarstelsels te
verbeter, plaaslik of oor die Internet.
|

Gebaseer in Calgary, Alberta, Kanada
Lees meer oor hierdie diens
|
|
|
|
 |
|
|
Heerlike Vakansies
Rio Ridge Rentals
Wil u wegbreek vir 'n genotvolle vakansie? Haal nou die
stres van u skouers af. Laat RRR namens u geskikte akkommodasie reël vir
enige plek regoor Suid-Afrika. Ons maak reëlings by alle oorde vanaf 3-ster
tot 5-ster akkommodasie. Ons kan vol weke, naweke, asook Maandag tot Vrydag
vakansies reël. Net een oproep om te maak en die hunkering na 'n sorgvrye vakansietyd
word 'n heerlike realiteit.
 |
Tel: 039 315 1946 of 082 228 9223 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Pragtige Kerse
Candles 4 U
Candles 4 U het 'n groot verskeidenheid pragtige kerse. Vir meer
inligting en foto's van ons uitstekende en mooi produkte,
besoek ons
volblad-advertensie.
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Lady Lean Clinic
Individuele aandag
Lady Lean Slimming and Pain Management
Clinic is geleë in Pretoria-Wes. Ons
is behulpsaam met oa verslanking, asook die hantering van pyn. Jy kry
vriendelike
individuele aandag en gratis persoonlike beoordeling. Ure van die kliniek is
08:00 - 20:00, Maandae tot Vrydae. Pryse van sessies:
R65 vir 30 min-sessie. R80 vir 45 min-sessie.
Mans, dames, oud en jonk, almal is
welkom!
|

|
|
|
|
 |
|
|
Mobile Technician
Automotive Equipment Installation
Booking of appointments, testing of installed units,
repairs of faulty units, installations of the following: gear locks,
alarm systems, sound systems, central locking systems, PDC (Park
Distance Control), Bluetooth hands free
car kits and DVD plug-and-play car kits.
Also callouts on missed appointments, reference on testing of work done
to head office via cell phone, information
on all job cards faxed to head office daily.
 |
Tel: 082 398 2371 or 011
391 8570 |
 |
Fax: 011 391 8570 |
|

Passed all cross-training and security test for vehicle tracking
equipment installation. |
|
|
|
 |
|
|
Nutsman (Handyman)
Opknapping en veel meer
Eenvoudig of dekoratief.
Ons doen alle soorte nutsmanwerk (handyman's work). Die verf van
huise, lê van plaveisel, sekuriteits-omheinings en vele meer. Kontak ons gerus vir 'n
kwotasie teen geen kostes nie. Ons lewer diens in die Kaapstad-omgewing.
Tel: 021 555 0070 of 082 929 1910 |
Faks: 021 555 0070 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Johan Cilliers
Enterprises
Based in Malmesbury
We render prompt and satisfactory
services at reasonable prices for:
All types of fencing (Palisades)
Sliding gates
Steel construction buildings
Carports
Please contact Johan
Cilliers at the number below or
via email.
 |
Tel: 082 442 5064 |
|

Our services are available in Cape Town and suburbs, as well as all
the neighbouring towns. |
|
|
|
 |
|
|
Diefwering, Hekke en
Palissades
Verbeterde veiligheid
Oprigtingsdiens word gedoen vir die
volgende: Diefwering, palissade, oprithekke, veiligheidshekke,
handrelings of balustrades, afdakke, ens. In vlekvrye staal of gewone
staal. Alle staalwerk word voorberei en geïnstalleer volgens u
spesifikasies.
 |
Tel: 078 391 9207 of 076 526 0443 |
 |
Faks:
086 541 9188 |
|
|
|
|
|
 |
|
|
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of
sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk
bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of
kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook
welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei
plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde
basis plaasvind.
|
 Vul asseblief ons
GRATIS advertensie
aansoek
in met die nodige inligting. |
|
|
|
 |
|
|