Privaat Lesse
Kry betyds hulp
Sukkel jou kind met Wiskunde, Engels,
Afrikaans of Rekeningkunde? Ons bied na-uurse klasse aan in bogenoemde vakke.
Lees meer
072
573 1733 of 083 591 9548 |
|

Navrae |
Argitekstekenaar
Goedgekeurde Planne
Ek is 'n argitekstekenaar in Vanderbijlpark. Ek lewer 'n professionele diens en doen my take met verantwoordelikheid. My tariewe sluit die volledige dienste in: van ontwerp tot en met die goedkeuring van die planne, waarna dit per hand by die kliënt afgelewer word.
Skakel my gerus as u argitekstekeninge, bouplanne of soortgelyke dienste benodig.
Tel: 079 043 8500 |
|

Navrae
Tel: 079 043 8500 |
Lapelwapentjies
Knopies, naamplaatjies en meer
Badge Boy
Ons ontwerp en maak lapelwapentjies. Daar is 'n wye
verskeidenheid patrone. Die wapentjies kan gebruik word by bv sportspanne en
klubs. Dit is ook baie nuttig as naamplaatjies vir werkers in plekke soos
winkels, restaurante en vir persone soos ontvangs-personeel. Ons mooi
ontwerpe sorg dat dit as baie oulike geskenkies kan dien. Ons skep ook spesiale
ontwerpe op versoek.
 |
Tel: 082 212 9998 |
|

badgeboy.dieknoop.org |
|
|
|
 |
|
|
Baba- of Troeteldierwagter
Pretoria-Moot, Poort, Centurion en omgewing
As u sukkel om iemand betroubaar te kry om u babatjie na-ure of
naweke op te pas, of as u iemand soek om die troeteldiere en plante te
versorg as u so 'n bietjie weggaan met vakansie, skakel dan gerus. Ek versorg
met groot vreugde kinders en troeteldiere na-ure of oor naweke. My
diens sluit oa ook hulp as siekeversorger in. Ek lewer die diens hoofsaaklik
in Pretoria-Moot, Poort, Centurion en omliggende areas. (Pretoria).
Tel:
084 049 9909 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Vakansieverblyf
Mooi Tuinroete
George, wat geleë is aan die suidkus van Suid-Afrika, is
een van die pragtigste dorpe in die bekende en besondere Tuinroete. Soek jy
'n wegspringplek vir die Tsitsikamma Nasionale Park of sommer net 'n
heerlike verblyfplek vlak by die Indiese Oseaan? Dan is ons vakansieplek in
George dalk net die regte ding vir jou.
Dié lekker vakansieplek is 'n selfsorgeenheid met die
volgende: 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan leefarea, kombuis en TV. Die
blyplek het slaapplek en is groot genoeg om 4 persone te huisves.
Prys: R600 per dag.
Kontak gerus Eugene Saayman by enige van die onderstaande
nommers of stuur 'n navraag.
Tel:
072 355 6620 of 044 873 0320 na ure |
|

Navrae
Tel:
072 355 6620 of
044 873 0320 na ure |
|
|
|
 |
|
|
Dagsorg Die Wilgers
Ons dra u kindjie se belange op die hart
Dagsorg vir babas en kleuters beskikbaar in
Die Wilgers. Geregistreerde Dagmoeder met Diploma in Verpleegkunde en Diploma
in Dagsorg. Ons dagsorg is in 'n veilige sekerheidskompleks geleë.
Tel:
082 872 6603 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Apies, Voëls en Reptiele
Ongewenste diere
Linda en Billy Vos ontvang met graagte
ongewenste apies, reptiele (insluitend slange) en voëls by hul sentrum te Wolmer in
Pretoria-Noord. Ja, selfs rotte of muise en hamsters vind by hulle 'n tuiste.
Hulle het 'n rehabilitasie-sentrum vir sulke diere. Advies en enige items
wat hulle kan gebruik vir die diere sal met graagte ontvang word.
Belangstellende borge is ook welkom om hulle
te kontak. Dit sal wonderlike wees as u die diere kan aflaai, maar daar is
'n fiets wat ons kan gebruik vir die afhaal van items of diere, as dit in
die omgewing is.
Tel:
082 760 1827, 076 946 1687 of
012 546 4082 |
|
.jpg)
Ondersteun asseblief hierdie span. Ieder en
elk word vriendelik uitgenooi om hulle te besoek. |
|
|
|
 |
|
|
Naaldwerk
Krokkies vir allerlei naaldwerk
Kontak ons gerus by
Krokkies vir allerlei
naaldwerk. Ons diens sluit oa in:
- Matriekafskeid-uitrustings
- Spesiale uitrustings: Groter of probleem- figure
- Verstellings en herstelwerk aan klere
- Baba en kinderklere: alle ouderdomme
- Appliek en borduurwerk
- Sagte meublement
Besoek ons
webtuiste vir foto's.
Tel:
072 233 7716 |
|

Elegant en stylvol
www.krokkies.co.za |
Dienste aangebied
Dewetsdorp Typing Works
Gebruik gerus Dewetsdorp Typing Works vir al
u drukwerk-behoeftes. Swart-en-wit of volkleur. Alle drukwerk tot
A4-grootte. Ons druk kwotasie-
en faktuurboeke, plakkers (stickers),
voorskrifboekies, ensovoorts. Epos of faks vir 'n kwotasie. Ons probeer alle
geskrewe kwotasies klop.
Tel:
082 72 46 722 |
Faks:
086 585 9429 |
|
 |
Jaguar Loodgieters en
Konstruksie
Johannesburg
Jaguar Loodgieters en Konstruksie installeer
en herstel waterverwarmers (geysers). Ons doen ook enige huisverbeterings en
-aanbouings, nuwe ontwikkelings en enige loodgieterswerk, soos
installasie (bv. nuwe badkamers) en herstelwerk. Algemene instandhouding is ook deel van ons diens. Geleë in die Wes-Rand, Johannesburg.
|
Tel:
083 655 4880 |
|
Faks:
011 762 4895 |
|
 |
Opsporing van Debiteure
Diens is Landwyd
Het u probleme met uitstaande skulde? Kry u nie die debiteure in die hande nie? Ons sal
die skuldenaars vir u probeer opspoor. Kontak my asseblief vir verdere inligting.
Tel: 022 783 2544 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Professional Software
Software Development and Support Services
 |
Do you require custom software
development, or an update to your current application? |
 |
Don't have a web presence for you
business yet? |
 |
Are you spending too much time finding
the important email among the spam in your inbox? |
 |
Are you concerned about not having
sufficient backup for your business data? |
 |
Are you tired of your unreliable small
business server? |
 |
Do you want to use quality software
with lower or even no license fees? |
We have solutions to these problems. We
provide software development and support services to enhance your
business or personal computing, locally or remotely.
|

Based in Calgary, Alberta, Canada
Read more
|
|
|
|
 |
|
|
| |





























































|