|
|
|
 |
|
|
Bemarkers vir besondere
produkte
Décor Dreams
Décor Dreams is op soek na agente/winkels om ons pragtige produkte
te bemark. Ons vervaardig o.a. oulike haartooisels vir dogtertjies en allerlei pragtige
items vir kinderkamer-versierings. Ons dekoratiewe lampe is uitstaande.
Persone of winkels in alle dele van Suid-Afrika is welkom om met
ons te skakel. Ons hoor ook graag van persone in Europa, Kanada, Amerika, Australië,
Nieu-Seeland, ens., wat ons produkte in daardie lande wil bemark.
Tel: 021 981 5361 of 082 212 9998 |
|

Navrae
dreams.arkpark.net |
|
|
|
 |
|
|
Toesighoudster
Pretoria en omgewing
'n Dame soek werk as 'n toesighoudster by
'n koshuis, gastehuis, vakansie-opset, ouetehuis of herberg in die
Pretoria-omgewing. Sy sal die volgende take kan hanteer:
1) Toesig oor personeel
2) Kontrole oor kombuis en voorbereiding van maaltye 3) Monitor
van die eetsaal 4) Hulpverlening in die snoepwinkel, kiosk of
verversingslokaal 5) Opstel en voorbereiding van spyskaarte 6)
Aankope en kontrolering van kosvoorraad 7) Organiseer van
linnekamers 8) Toesig oor die tuine
Die dame is tans werksaam in
Pietersburg as Senior-Matrone by 'n kosskool en sal werksgeleentheid
aanvaar in die Pretoria-omgewing. Dit sluit in plekke soos
Bronkhorstspruit, Cullinan, Kemptonpark, Midrand en Centurion. Nie
Johannesburg nie, maar Boksburg of Benoni sal ook nog aanvaarbaar
wees.
 |
Tel: 082 355 0833 of 082
800 4045 |
|

Navrae
Tel: 082 355 0833 of
082
800 4045 |
|
|
|
 |
|
|
Nationwide Transport
Transport Services
We supply countrywide transport in South Africa. Enclosed
trucks are used. We transport furniture and our services include
commercial and general transport. Best prices!
 |
Tel: 082 550 6348 or 082
491 7644 |
 |
Fax:
053 832 5778 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Lady Lean Clinic
Individuele aandag
Lady Lean Slimming and Pain Management
Clinic is geleë in Pretoria-Wes. Ons
is behulpsaam met oa verslanking, asook die hantering van pyn. Jy kry
vriendelike
individuele aandag en gratis persoonlike beoordeling. Ure van die kliniek is
08:00 - 20:00, Maandae tot Vrydae. Pryse van sessies:
R65 vir 30 min-sessie. R80 vir 45 min-sessie.
Mans, dames, oud en jonk, almal is
welkom!
|

|
|
|
|
 |
|
|
Bridge of Hope
Come and help us build the bridge
We are
a non-denominational church, wanting to bring a bridge of hope to the world. We desire to
reach our world with the love of Jesus Christ.
We have
regular Wednesday and Sunday Services and we have an Exciting Friday Night Youth event.
Tel: 832 358 7724 (Houston, Texas) |
|

Contact
us
www.bridgeofhopeministries.com |
|
|
|
 |
|
|
Ligstasies
Vaaldriehoek Instandhouding
Ons vervaardig en verkoop verskeie groottes
ligstasies, dus sg "lighting plants". Daar is oa 5.5 KVA diesel-kragopwekkers met 'n elektriese aansitter en 4 x 250 w HPS spreiligte. Dit
is gemonteer op 'n toepaslike waentjie of netjiese dubbelas
sleepwa met goeie vering. Die 4x14" wiele en 'n
brandblusser-houer is ook deel van die ontwerp.
Hierdie apparaat
is ideaal vir gebruik by myne, fabrieke, ens. Die ligstasies is geskik vir
swaar diens, maar steeds lig genoeg om rond te skuif. Ligstasies kan vervaardig
word na die kliënt se spesifikasies, bv padwaardige waentjie, groter of
kleiner kragopwekkers, met 'n dakkie en so meer.
 |
Tel: 073 079 8642 of
013 650 1861 |
 |
Faks:
013 650 1861 |
|
Vaaldriehoek Instandhouding is in Witbank
geleë, maar hul ligstasies, asook HDPE-pype, word landwyd versprei.
Besoek gerus die webwerf om nog ander
produkte te besigtig.
|
|
|
|
 |
|
|
|
|
 |
|
|
|
 |
|
|