ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap Algemeen 8|General 8
 

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map
Op|UpAkkommodasie|AccommodationAkkommodasie 2|Accommodation 2Algemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10|General 10Algemeen 11|General 11Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Ontspanning 3|Leisure 3Rekenaar|ComputerRekenaar 2|Computer 2Rekenaar 3|Computer 3Rekenaar 4|Computer 4HaloTechTegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2Tegnies 3|Technical 3
Gratis Advertensies | Free Ads

 

 Opgedateer: 16 Augustus 2008 ** Updated: August 16, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Rio Ridge Rentals

Holiday Accommodations

Are you longing for that elusive holiday? Making accommodation bookings can be stressful and expensive. Let RRR do all the work for you. Give us the opportunity to help you with the all that boring and cumbersome details of your accommodation bookings, so you can enjoy your holiday to the fullest. We make reservations for a variety of destinations all over South Africa, including at 3 to 5 star accommodation facilities. We make bookings for full weeks, weekends and more. One phone call and we will be at your service to make that wonderful vacation dream come true.

Tel: 039 315 1946 or 082 228 9223

ADSA: Services, Holiday Accommodations

Contact us

 

 

Toesighoudster

Pretoria en omgewing

'n Dame soek werk as 'n toesighoudster by 'n koshuis, gastehuis, vakansie-opset, ouetehuis of herberg in die Pretoria-omgewing. Sy sal die volgende take kan hanteer:

1) Toesig oor personeel
2) Kontrole oor kombuis en voorbereiding van maaltye
3) Monitor van die eetsaal
4) Hulpverlening in die snoepwinkel, kiosk of verversingslokaal
5) Opstel en voorbereiding van spyskaarte
6) Aankope en kontrolering van kosvoorraad
7) Organiseer van linnekamers
8) Toesig oor die tuine

Die dame is tans werksaam in Pietersburg as Senior-Matrone by 'n kosskool en sal werksgeleentheid aanvaar in die Pretoria-omgewing. Dit sluit in plekke soos Bronkhorstspruit, Cullinan, Kemptonpark, Midrand en Centurion. Nie Johannesburg nie, maar Boksburg of Benoni sal ook nog aanvaarbaar wees.

Tel: 082 355 0833 of 082 800 4045

ADSA Dienste: Opstel en voorbereiding van spyskaarte

Navrae

Tel: 082 355 0833 of
082 800 4045

 

 

Hoë kwaliteit Televisie

CableTech

Laat Wagter vir 'n slag weer heerlik televisie kyk

Johan Cilliers doen alle installasies, sowel as herstelwerk aan u DSTV. Geniet hoë kwaliteit televisie met talle kanale, via satelliet. Skakel hom gerus vir 'n kwotasie. Die diens is beskikbaar in Kaapstad en omgewing.

Tel: 074 807 8108

ADSA Dienste: Wagter kyk heerlik TV

 

 

Professional Software

Software Development and Support Services

Do you require custom software development, or an update to your current application?
Don't have a web presence for you business yet?
Are you spending too much time finding the important email among the spam in your inbox?
Are you concerned about not having sufficient backup for your business data?
Are you tired of your unreliable small business server?
Do you want to use quality software with lower or even no license fees?

We have solutions to these problems. We provide software development and support services to enhance your business or personal computing, locally or remotely.

Read more

Software Development and Support Services

Based in Calgary, Alberta, Canada

Read more

 

 

Werkers op die oesland

Stem in die Wildernis

Luk 10:2 Hy sê toe vir hulle: "Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes dat Hy arbeiders in Sy oes uitstuur."

Christene is nie almal so bevoorreg om na sendingvelde in verre lande te gaan nie. Tog kan ons 'n sendeling wees net daar waar ons woon en werk deur Christelike traktate te versprei. Ek was so bevoorreg om oor 'n aantal jare groot hoeveelhede traktate te versprei. Deel hierdie wonderlike sendingveld saam met my net daar waar jy is. Epos of skakel vir meer inligting.

Tel: 09 476-8343 (Nieu-Seeland)

ADSA:Die oes is wel groot, maar die arbeiders min, kruis op die lewenspad

 

 

Plakkers en speelgoed

Gesetel in Centurion

Ons verkoop alle soort plakkers ("stickers") vir plakboeke of vir kamerversierings. Daar is ook oulike verjaarsdag-pakkies beskikbaar. Geskenke en bekende strokieskarakter-kostuums. Kom kyk gerus ook na ons skoensakkies vir kleintjies en sagte speelgoed. Landwye versending van ons produkte is beskikbaar op aanvraag.

Tel: 082 687 1205 of 082 336 9293
Faks: 012 349 9744

ADSA: Sagte Speelgoed

 

 


  Akkommodasie
  Akkommodasie 2
  Algemeen
  Algemeen 2
  Algemeen 3
  Algemeen 4
  Algemeen 5
  Algemeen 6
  Algemeen 7
  Algemeen 8
  Algemeen 9
  Algemeen 10
  Algemeen 11
  Huis
  Huis 2
  Huis 3
  Huis 4
  Huis 5
  Huis 6
  Ontspanning
  Ontspanning 2
  Ontspanning 3
  Rekenaar
  Rekenaar 2
  Rekenaar 3
  Rekenaar 4
  HaloTech
  Tegnies
  Tegnies 2
  Tegnies 3

  Dienskaart
  ADSA

  Gebeure
  Help
  Media
  Produkte
  Poste
  Skole
  Vermaak

  Services Map

  Accommodation
  Accommodation 2
  Computer
  Computer 2
  Computer 3
  Computer 4
  HaloTech
  General
  General 2
  General 3
  General 4
  General 5
  General 6
  General 7
  General 8
  General 9
  General 10
  General 11
  Home
  Home 2
  Home 3
  Home 4
  Home 5
  Home 6
  Leisure
  Leisure 2
  Leisure 3
  Technical
  Technical 2
  Technical 3

  Entertainment
  Events
  Help
  Jobs
  Media
  Products
  Schools

Op|UpAkkommodasie|AccommodationAkkommodasie 2|Accommodation 2Algemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10|General 10Algemeen 11|General 11Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Ontspanning 3|Leisure 3Rekenaar|ComputerRekenaar 2|Computer 2Rekenaar 3|Computer 3Rekenaar 4|Computer 4HaloTechTegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2Tegnies 3|Technical 3

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
 

ADSA Dienste: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Services Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2008
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small A