ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap Ontspanning 3|Leisure 3
 

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map
Op|UpAkkommodasie|AccommodationAkkommodasie 2|Accommodation 2Algemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10|General 10Algemeen 11|General 11Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Ontspanning 3|Leisure 3Rekenaar|ComputerRekenaar 2|Computer 2Rekenaar 3|Computer 3Rekenaar 4|Computer 4HaloTechTegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2Tegnies 3|Technical 3
Gratis Advertensies | Free Ads

 

 Opgedateer: 16 Augustus 2008 ** Updated: August 16, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Heerlike Vakansies

Rio Ridge Rentals

Wil u wegbreek vir 'n genotvolle vakansie? Haal nou die stres van u skouers af. Laat RRR namens u geskikte akkommodasie reël vir enige plek regoor Suid-Afrika. Ons maak reëlings by alle oorde vanaf 3-ster tot 5-ster akkommodasie. Ons kan vol weke, naweke, asook Maandag tot Vrydag vakansies reël. Net een oproep om te maak en die hunkering na 'n sorgvrye vakansietyd word 'n heerlike realiteit.

Tel: 039 315 1946 of 082 228 9223

ADSA: Vakansie-akkommodasie. Seilbootjie op die meer

 

 

Wedding Videos

Making Memories

Let us do the video recording, while you enjoy the big occasion. We do videos of all those special occasions, like wedding anniversaries, birthday parties, christening and graduation ceremonies, special family rallies, show openings, and other functions, especially weddings. Contact DAAN at VAAL TRIANGLE VIDEO PRODUCTIONS. Member of VaalWed (organization for Weddings).

Tel 083 304 7502 or 016 889 5787

ADSA: Contact DAAN at VAAL TRIANGLE VIDEO PRODUCTIONS

 

 

DJ Music for all Occasions

DJ Mobile Disco

DJ MOBILE DISCO. Having a party? Getting married? We have music for all occasions. Area is Gauteng-Pretoria. Fee for a wedding about R2000. Contact Gert at the number below or send a request.

Tel: 084 506 0684


ADSA: Bride with bouquet

 

 

Kunswerke

Mari van der Walt

Mari van der Walt bied die allerpragtigste kunswerke met helder, vrolike kleure. Met temas van die bekende Afrika-wild tot veelkleurige voëls in die oerwoud. Vir meer besonderhede oor haar diens as kunstenaar, of foto's van sommige van haar  skilderye, besoek haar webwerf.

ADSA: Mari van der Walt, skilder

 

 

Mooi Musiek

Musiek vir spesiale geleenthede

Ek is 'n gekwalifiseerde musiekonderwyseres met oa 'n BMus-graad. Ek gee tans klas in verskeie musiekinstrumente.

Ons orkes is ook beskikbaar vir optredes by spesiale geleenthede. Vir meer inligting oor die klasse of optredes, besoek die volblad advertensie.

ADSA: Musiek vir spesiale geleenthede en musieklesse

 

 

Rame en raamwerk

Mooi rame teen billike pryse

Is u 'n kunstenaar wat mooi rame maak en verkoop teen billike pryse? Is u naby Hennenman of omgewing? Ek hoor dan graag van u. Ek het te make met skilder-kunstenaars wat soms van hul werke wil laat raam. Ons soek na kunstenaars wat per geleentheid rame kan skep soos die behoefte ontstaan by kliënte wat soms van die skilderwerke wil laat raam. Die rame moet nie duur wees nie, want kliënte vra meestal vir verwysings na persone wat rame teen goedkoop of billike pryse skep en verkoop. As u meen u skep goeie rame teen kompeterende pryse, stuur dan gerus vir my u besonderhede.

  Navrae

ADSA: Mooi rame teen billike pryse

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

 

ADSA: Kuns-, musiek- of balletklasse
Vul asseblief ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting.

 

 

Troufoto's

Pragtige herinneringe

Ek help graag om die spesiale oomblikke in jou lewe vas te vang met foto's, as blywende herinneringe van jou troue, verjaarsdag, matriekafskeid, doop, prysuitdelings, ens.

Daar is verskeie pakkette om van te kies, wat elkeen se sak sal pas. Die diens word hoofsaaklik in die Mpumalanga-area gelewer en die eerste 50 km is gratis, daarna R3.50 per kilometer ekstra.

Vir persoonlike, vriendelike diens, skakel Annemarie gerus by die onderstaande nommers, of stuur 'n navraag.

Tel: 083 949 9732 of 013 243 5694 n/u

Vang mooi herinneringe vas

Kliek duimnael vir groter weergawe

ADSA: Uitsonderlike foto's, blywende herinneringe ADSA: Uitsonderlike foto's, blywende herinneringe
ADSA: Uitsonderlike foto's, blywende herinneringe ADSA: Uitsonderlike foto's, blywende herinneringe
Navrae

 

 

 
Problems with Holiday Accommodation?
   Visit Accommodation
Probleme met Vakansieverblyf?
   Besoek Akkommodasie

ADSA: Holiday Accommodation, Vakansie-verblyf

 

 


  Akkommodasie
  Akkommodasie 2
  Algemeen
  Algemeen 2
  Algemeen 3
  Algemeen 4
  Algemeen 5
  Algemeen 6
  Algemeen 7
  Algemeen 8
  Algemeen 9
  Algemeen 10
  Algemeen 11
  Huis
  Huis 2
  Huis 3
  Huis 4
  Huis 5
  Huis 6
  Ontspanning
  Ontspanning 2
  Ontspanning 3
  Rekenaar
  Rekenaar 2
  Rekenaar 3
  Rekenaar 4
  HaloTech
  Tegnies
  Tegnies 2
  Tegnies 3

  Dienskaart
  ADSA

  Gebeure
  Help
  Media
  Produkte
  Poste
  Skole
  Vermaak

  Services Map

  Accommodation
  Accommodation 2
  Computer
  Computer 2
  Computer 3
  Computer 4
  HaloTech
  General
  General 2
  General 3
  General 4
  General 5
  General 6
  General 7
  General 8
  General 9
  General 10
  General 11
  Home
  Home 2
  Home 3
  Home 4
  Home 5
  Home 6
  Leisure
  Leisure 2
  Leisure 3
  Technical
  Technical 2
  Technical 3

  Entertainment
  Events
  Help
  Jobs
  Media
  Products
  Schools

Op|UpAkkommodasie|AccommodationAkkommodasie 2|Accommodation 2Algemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10|General 10Algemeen 11|General 11Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Ontspanning 3|Leisure 3Rekenaar|ComputerRekenaar 2|Computer 2Rekenaar 3|Computer 3Rekenaar 4|Computer 4HaloTechTegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2Tegnies 3|Technical 3

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
 

ADSA Dienste: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Services Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2008
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small A