ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap Tegnies|Technical
 

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map
Op|UpAkkommodasie|AccommodationAkkommodasie 2|Accommodation 2Algemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Rekenaar|ComputerRekenaar 2|Computer 2Rekenaar 3|Computer 3Rekenaar 4|Computer 4Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2
Gratis Advertensies ** Free Ads

 

 Opgedateer: 13 Augustus 2010 ** Updated: August 13, 2010

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Argitekstekenaar

Goedgekeurde Planne

Ek is 'n argitekstekenaar in Vanderbijlpark. Ek lewer 'n professionele diens en doen my take met verantwoordelikheid. My tariewe sluit die volledige dienste in: van ontwerp tot en met die goedkeuring van die planne, waarna dit per hand by die kliënt afgelewer word.

Skakel my gerus as u argitekstekeninge, bouplanne of soortgelyke dienste benodig.

  Navrae
  Tel: 079 043 8500

ADSA: Argitekstekenaar

Navrae

Tel: 079 043 8500

 

 

Vertaalwerk en Grafika

Professionele diens met sorg

Ek lewer 'n vertaaldiens, naamlik Engels na Afrikaans of Afrikaans na Engels, asook grafiese werk (met Adobe Photoshop CS2), tegniese versorging en proeflesing. Grafiese versorging en vertaalwerk loop hand aan hand, in die sin dat werkstukke wat sketse met byskrifte bevat, skoongemaak kan word en die byskrifte met nuwe vertaalde byskrifte vervang kan word. Ek doen ook digitale versorging van foto's en stel DVD-vertonings met agtergrond musiek en oorskuif-effekte saam.

Ek is tans beskikbaar vir nuwe geleenthede en projekte. Ek wil u graag vriendelik uitnooi om my diens te benut.

  Navrae

 

 

Professional Software

Software Development and Support Services

Do you require custom software development, or an update to your current application?
Don't have a web presence for you business yet?
Are you spending too much time finding the important email among the spam in your inbox?
Are you concerned about not having sufficient backup for your business data?
Are you tired of your unreliable small business server?
Do you want to use quality software with lower or even no license fees?

We have solutions to these problems. We provide software development and support services to enhance your business or personal computing, locally or remotely.

Read more

Software Development and Support Services

Based in Calgary, Alberta, Canada

Read more

 

 

Installasies DSTV: CableTech

Hoë kwaliteit Televisie

Laat Wagter vir 'n slag weer heerlik televisie kyk

Johan Cilliers doen alle installasies, sowel as herstelwerk aan u DSTV. Geniet hoë kwaliteit televisie met talle kanale, via satelliet. Ons installeer ook elektroniese motorhuisdeure. Skakel gerus vir 'n kwotasie. Die diens is beskikbaar in die Kaapse Skiereiland en die omliggende dorpe.

Tel: 074 807 8108

ADSA Dienste: Wagter kyk heerlik TV

 

 

Dienste aangebied

Dewetsdorp Typing Works

Gebruik gerus Dewetsdorp Typing Works vir al u drukwerk-behoeftes. Swart-en-wit of volkleur. Alle drukwerk tot A4-grootte. Ons druk kwotasie- en faktuurboeke, plakkers (stickers), voorskrifboekies, ensovoorts. Epos of faks vir 'n kwotasie. Ons probeer alle geskrewe kwotasies klop.

  Navrae
  Tel: 082 72 46 722
  Faks: 086 585 9429

 

 

ARK Ontwerpe

Illustrasies en webwerwe

Vir die ontwerp van webwerwe asook logo's en algemene illustrasies. Meer inligting oor ons diens is te sien by: myarkpark.com/arkweb/dienste.htm

 

 

Professionele Sagteware

Sagteware Ontwikkeling en Ondersteuningsdienste

Benodig jy spesiaal ontwerpte sagteware, of 'n opdatering van jou huidige stelsel?
Benodig jy 'n Internet-teenwoordigheid met 'n eie webtuiste?
Verloor jy baie tyd as gevolg van die oorvloed gemorspos wat in jou eposbus beland?
Is jy bekommerd of jy voldoende argiewe en rugsteun van jou besigheidsdata het?
Is jy siek en sat vir jou onbetroubare klein besigheids-bediener?
Wil jy kwaliteit sagteware met minder of selfs geen lisensiegelde gebruik?

Daar is oplossings vir hierdie en soortgelyke probleme. Ons voorsien sagteware ontwikkeling en ondersteuningsdienste om jou besigheid of persoonlike rekenaarstelsels te verbeter, plaaslik of oor die Internet.

Lees meer

Laat jou rekenaar jou soos 'n groot aap voel?

ADSA: Laat jou rekenaar jou soos 'n groot aap voel? Daar is oplossings.

Gebaseer in Calgary, Alberta, Kanada

Lees meer oor hierdie diens

 

 

Borgskappe vir Webwerwe

ARK Webontwerp (Afrikaans)

Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2010 word tans toegeken. Meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by
ARK Webontwerp se webwerf

Webwerf: myarkpark.com/arkweb

ADSA: ARK Webontwerp (Afrikaans) Borgskappe 2010

 

 


  Akkommodasie
  Akkommodasie 2
  Algemeen
  Algemeen 2
  Algemeen 3
  Algemeen 4
  Algemeen 5
  Algemeen 6
  Algemeen 7
  Algemeen 8
  Huis
  Huis 2
  Huis 3
  Huis 4
  Ontspanning
  Ontspanning 2
  Rekenaar
  Rekenaar 2
  Rekenaar 3
  Rekenaar 4
  Tegnies
  Tegnies 2

  Dienskaart
  ADSA

  Gebeure
  Help
  Media
  Produkte
  Poste
  Skole
  Vermaak

  Services Map

  Accommodation
  Accommodation 2
  Computer
  Computer 2
  Computer 3
  Computer 4
  General
  General 2
  General 3
  General 4
  General 5
  General 6
  General 7
  General 8
  Home
  Home 2
  Home 3
  Home 4
  Leisure
  Leisure 2
  Technical
  Technical 2

  Entertainment
  Events
  Help
  Jobs
  Media
  Products
  Schools

Op|UpAkkommodasie|AccommodationAkkommodasie 2|Accommodation 2Algemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Rekenaar|ComputerRekenaar 2|Computer 2Rekenaar 3|Computer 3Rekenaar 4|Computer 4Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA vir 'n gratis advertensie of twee  

ADSA Dienste: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Services Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2010
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads