|
|
|
 |
|
|
Professionele
Sagteware
Sagteware Ontwikkeling en Ondersteuningsdienste
 |
Benodig jy spesiaal ontwerpte sagteware,
of 'n opdatering van jou huidige stelsel? |
 |
Benodig jy 'n Internet-teenwoordigheid
met 'n eie webtuiste? |
 |
Verloor jy baie tyd as gevolg van die
oorvloed gemorspos wat in jou eposbus beland? |
 |
Is jy bekommerd of jy voldoende argiewe
en rugsteun van jou besigheidsdata het? |
 |
Is jy siek en sat vir jou onbetroubare
klein besigheids-bediener? |
 |
Wil jy
kwaliteit sagteware met minder of selfs geen lisensiegelde gebruik? |
Daar is oplossings vir hierdie en
soortgelyke probleme. Ons voorsien sagteware ontwikkeling en
ondersteuningsdienste om jou besigheid of persoonlike rekenaarstelsels te
verbeter, plaaslik of oor die Internet.
|
Bly kalm! Daar is 'n oplossing

Gebaseer in Calgary, Alberta, Kanada
Lees meer oor hierdie diens
|
|
|
|
 |
|
|
Hoë kwaliteit
Televisie
CableTech
Laat Wagter vir 'n slag weer
heerlik televisie kyk
Johan Cilliers doen alle installasies, sowel as
herstelwerk aan u DSTV. Geniet hoë kwaliteit televisie met talle kanale, via
satelliet. Skakel hom gerus vir 'n kwotasie. Die diens is beskikbaar in
Kaapstad en omgewing.
 |
Tel: 074 807 8108 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Netwerk Bekabeling
Rekenaartoerusting en veel meer
Ons bied die installasie van data- en telefoon-bekabeling, sowel as optiese vesel-installasies aan. Verder bou ons
rekenaarkamers en verskaf rekenaartoerusting aan maatskappye. Dit sluit die
volgende in: Vals vloere, ononderbroke kragbronne (UPS), krag-installasies, monitering-stelsels,
geslote baan TV (CCTV), netwerk-kaste en -toerusting, bou van droë mure en plafonne, asook
brandonderdrukking-stelsels.
 |
Tel: 011 692 1788 of 082 5729 938 |
 |
Faks: 011 692 1788 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Video Opnames
Vaal Triangle Video Productions
Laat ons die video opnames vir u hanteer, sodat u die groot
geleentheid kan geniet. Ons doen video opnames van al daardie baie besondere geleenthede,
soos verjaardae, huweliks-herdenkings, doop- en gradeplegtighede, spesiale
familiesaamtrekke, skoue of ander byeenkomste, en veral troues,
kontak DAAN by VAAL TRIANGLE VIDEO PRODUCTIONS. Lid van VaalWed (organisasie vir troues).
Tel: 083 304 7502 of 016 889 5787 |
|

Navrae |
|
|
|
 |
|
|
CableTech
High Quality Television
For all your needs in connection with DSTV installations and
reparation or a quotation, please contact Johan Cilliers. Enjoy high
quality television with numerous channels via satellite. This service is
available in Cape Town and surrounding areas.
 |
Tel: 074 807 8108 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Allpix Media
Fotografie
Fotografie en op-die-plek-drukwerk
Allpix Media bied u die geleentheid aan
om daardie spesiale herinneringe vas te lê vir altyd. Ons
spesialiseer in sport-fotografie, troues, sosiale byeenkomste, reünies,
spanbou-aktiwiteite, ens. Al u foto's kan ook dadelik net daar en dan, dus
"on-site", gedruk word, om enige spanning te vermy en u
lewe te vergemaklik. Skakel ons vir meer inligting.
Besoek gerus Allpix Media se webwerf.
Ons het oulike hondeskou- en
troufoto's.
 |
Tel: 084 324 6272 of 072
222 9905 |
|

|
|
|
|
 |
|
|
ARK Ontwerpe
Illustrasies en webwerwe
Vir die ontwerp van webwerwe asook logo's en algemene illustrasies.
Meer inligting oor ons diens is te sien by:
myarkpark.com/arkweb/dienste.htm |
 |
|
|
|
 |
|
|
| |













































































|