Toer na Israel
Baie unieke geleentheid
Toer saam na Israel en Egipte van 2 tot 11 Oktober 2010.
Deel in die Gala Gospel-aand in Jerusalem waarby o.a. Manuel Escorcio, Rina
Hugo, Hessel van der Walt en ander geliefde sangers optree!
Tydens die Gala Gospel-aand sal Angus Buchan die Woord
bedien en tydens die oornag in die woestyn, Dr. Izak Burger.
Stuur 'n navraag aan Johan wat met graagte meer volledige
besonderhede sal epos.
|
 |
| |
|
 |
| |
Yorkie Babas
Skattige Skoothondjies
Ons het die mooiste Yorkie babas. Die vier oulike hondjies is gebore op 31 Mei 2010. Hulle sal gereed wees om na hulle nuwe liefdevolle huise te gaan vanaf 30 Julie 2010.
Voor ek die klein hondjies afgee, sal hulle geregistreer en deur 'n veearts ondersoek word. Hulle sal ook ontwurm en ingeënt wees.
As jy een bestel, kan ek die hondjie registreer op die naam van jou keuse. Daar is 3 meisies beskikbaar teen R3500 elk en 1 reuntjie teen R3000.
Besigtiging van beide ouers en babas is baie welkom. Kontak my vir meer inligting.
Tel: 082 499 2761 of 034 328 5702 kantoor ure |
Faks: 086 625 2592 |
|

Navrae
Tel: 082 499 2761 of
034 328 5702 kantoor ure |
| |
|
 |
| |
Akkommodasie
Ideale Vakansieverblyf
Ons het 'n ten volle toegeruste woonstel beskikbaar. Daar is 2 slaap- en badkamers. Die eenheid het slaapplek vir 6 persone, volle DSTV en binne- en buitebraai. Die woonstel is geleë in 'n baie veilige en heeltemal private omgewing. Dit is stapafstand vanaf die strand, op die Richersveld-roete.
Port Nolloth is aan die weskus geleë, op die roete na die Richtersveld en is 'n baie bekende vakansiedorp.
Die dorp is afhanklik van die diamant- en visbedryf. Kreef is ook 'n groot aantrekkingskrag en word feitlik op elke plek langs die kus uitgehaal.
Die dorp word veral gedurende die blommekyktyd (Augustus tot Oktober) en gedurende die Desembervakansie besoek. Verblyf is dan skaars, dus moet daar vroegtydig plekke bespreek word.
Stel u belang in hierdie oulike vakansieblyplek? Kontak ons sommer nog vandag.
Tel: 084 208 2000 of 027 851 7510 |
Faks: 027 851 7510 |
|
.jpg)
Navrae
Tel: 084 208 2000 of 027 851 7510 |
| |
|
 |
| |
Botes-Stamboomboek en
navorsing
Geskiedenis van die Botes-Familie
Ek is tans besig met navorsing oor die Botes-familie en is in die proses om my boek gereed te kry vir publikasie. Indien
u 'n Botes is en u familie-inligting in my boek wil laat opneem, laat weet
my gerus via epos, of besoek my webtuiste vir die Botes-stamboomboek by
botes-stamboom.weebly.com en
stuur dan die inligting daar.
Indien u my boek wil aanskaf, moet u my ook
laat weet, sodat u naam op my bestellys geplaas kan word.
|
 |
Hondjies Te Koop
Lekker speelmaats
Ons het oulike Jack Russell-hondjies te koop.
Hulle is al 6 weke oud. Prys: R400 elk.
Tel: 079
768 7653 |
|
.jpg) |
Uitmuntende Borduurwerk
Cool Creations
Soek jy na 'n uitsonderlike geskenk vir iemand spesiaal, vir 'n kombuistee, doopgeleentheid of sommer net om jouself te bederf? Cool Creations het die oulikste items. Van mooi handsakke en beursies, badkamerhanddoeke, pragtige kombuislinne (wat tafeldoeke en voorskote insluit), tot klere, piekniekmandjies, mooi rugsakke en plakkers of tooilappies om dit mee te versier.
Cool Creations bied ook baie gereeld winskopies en afslagdae aan vir vakansiedae soos Moedersdag, Vadersdag, Liefiesdag en ook veral vir die Paas- en Kersseisoen. Besoek die Cool Creations webwerf vir nog baie meer inligting, pryse en 'n hele aantal foto's.
Tel: 071 463 6400 |
|

Pragtige Kinderklere
Oulike Waardepakkies! |
| |
|
 |
| |
Israel
Sakpastoer!
Toeka se Toertariewe in 2011
Word wakker uit jou droom. Die tyd is nóú. Kom toer in 2011 saam met ervare toerleier en gewilde gospelsanger Hessel van der Walt, na Egipte en Israel en
ervaar Jerusalem!
 |
Ondervind die woestynnag se stilte |
 |
'n Donker nagvaart op die Meer van Galilea |
 |
Nagmaal by die Tuingraf |
 |
Beleef die lydensnag in Getsemané |
Deel baie lag, sang en gebed, maar bo alles geestelike groei op die lydensweg van Jesus Christus.
Pryse in 2005 - R16 500; in 2010 - R24 900
en nóú in 2011 is dit nét R16 995
Tel: 082
774 8643 of 082 457 7747 |
Faks: 086
692 1631 |
|
Voorwaar 'n heerlike geleentheid teen 'n sakpasprys!

| |
|
Kliek duimnael vir groter weergawe |
Ons vertrek 27 April en is terug
6 Mei 2011.
Navrae
Tel: 082
774 8643 of
082 457 7747
|
| |









































|