ADSA Advertensie Diens vir die Christelike gemeenskap

Gebeure 10|Events 10

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

Op|UpGebeure|EventsGebeure 2|Events 2Gebeure 3|Events 3Gebeure 4|Events 4Gebeure 5|Events 5Gebeure 6|Events 6Gebeure 7|Events 7Gebeure 8|Events 8Gebeure 9|Events 9Gebeure 10|Events 10Gebeure 11|Events 11Gebeure 12|Events 12Herdenkings |AnniversariesHerdenkings 2|Anniversaries 2

 Gratis Advertensies | Free Ads

 

 Opgedateer: 29 September 2008 ** Updated: September 29, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Heerlike Vakansies

Rio Ridge Rentals

Wil u wegbreek vir 'n genotvolle vakansie? Haal nou die stres van u skouers af. Laat RRR namens u geskikte akkommodasie reël vir enige plek regoor Suid-Afrika. Ons maak reëlings by alle oorde vanaf 3-ster tot 5-ster akkommodasie. Ons kan vol weke, naweke, asook Maandag tot Vrydag vakansies reël. Net een oproep om te maak en die hunkering na 'n sorgvrye vakansietyd word 'n heerlike realiteit.

Tel: 039 315 1946 of 082 228 9223

ADSA: Vakansie-akkommodasie. Seilbootjie op die meer

 

 

Vacation Accommodation

Enjoy a holiday in Umdloti

We have vacation accommodation available at Umdloti Dolphin View Cabanas. It is a 1 bedroom facility (sleeps 4). It is available for the time September 26 to October 4, 2008. Price R5100.

Tel: 082 922 4700

ADSA: Dolphin

 

 

Pet Tags

Lost and Found

Worried about your pet getting lost and not coming home? Visit our website to have a look at our pet tags.

Click on thumbnail for larger version

 

Website: www.pettags.co.za
Tel: 082 338 3178
Fax: 086 677 3833

ADSA: Help your pet (pet tags)

 

 

Piazza

Spog-markplein

'n Splinternuwe vertoonkas-area by ARK word aangekondig. Dit bevat oa items soos kunstenaars en hul hoogstaande gehalte kunswerke. Ingesluit is 'n wye reeks pragtige handgemaakte kerse en buitengewone houtsnee-ontwerpe. Besoek gerus die webwerf.

Webwerf: http://piazza.arkpark.com

ADSA: Kers (Hoogstaande gehalte kunswerke)

 

 

Canoe Sponsorships

Ruan Knobel

A promising young rower from Mossel Bay is requesting sponsorships from businesses, private persons as well as other interested parties, to help him develop his rowing talents to the fullest of his ability. Assistance and support will be highly appreciated. For more detailed information, visit the full page advertisement. Your contributions will make a huge difference. Please endorse and support him now, and achieve mutual benefits!

ADSA: Promising young rower, Ruan Knobel, is requesting your help. 

 

 

Afrikaanse Boeke

Gewilde skrywers

Ek het so ongeveer 350 Afrikaanse boeke van bekende skrywers soos Ena Murray, Elmar Steyn, ens., te koop teen spotgoedkoop pryse - vanaf R5 per boek.

ADSA Gebeure :Afrikaanse boeke van gewilde skrywers soos Ena Murray en Elmar Steyn. Romans

 

 

Professional Software

Software Development and Support Services

Do you require custom software development, or an update to your current application?
Don't have a web presence for you business yet?
Are you spending too much time finding the important email among the spam in your inbox?
Are you concerned about not having sufficient backup for your business data?
Are you tired of your unreliable small business server?
Do you want to use quality software with lower or even no license fees?

We have solutions to these problems. We provide software development and support services to enhance your business or personal computing, locally or remotely.

Read more

ADSA: Problems with spam? Solutions are available.

Based in Calgary, Alberta, Canada

Read more

 

 

Bybels vir Aflaai

Maklik en byderhand

Talle Bybels in verskeie tale (insluitend Afrikaans), sowel as kommentare, oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof.

Vir meer inligting sien Bybels

ADSA: Afrikaanse Bybel met boekmerke

 

 


 Gebeure
 Gebeure 2
 Gebeure 3
 Gebeure 4
 Gebeure 5
 Gebeure 6
 Gebeure 7
 Gebeure 8
 Gebeure 9
 Gebeure 10
 Gebeure 11
 Gebeure 12
 Herdenkings
 Herdenkings 2

 Dienste
 Help
 Media
 Poste
 Produkte
 Skole
 Vermaak

 Gebeurekaart
 ADSA
 Events Map

 Events
 Events 2
 Events 3
 Events 4
 Events 5
 Events 6
 Events 7
 Events 8
 Events 9
 Events 10
 Events 11
 Events 12
 Anniversaries
 Anniversaries 2

 Entertainment
 Help
 Jobs
 Media
 Products
 Schools
 Services