| |
|
 |
| |
God se Heerlikheid
Uitstalling ten bate van Liefdadigheid
Die kunstenaar Mari van der Walt en die
Apostoliese Geloofsending (AGS)
gemeente van Hennenman hou DV op 24 September 2008 'n
uitstalling en veiling ten bate van liefdadigheid en evangelisasie.
By hierdie geleentheid sal daar oa sommige van Mari se pragtige
skilderye opgeveil word. Ondersteun asseblief hierdie unieke
uitstalling met die tema: God se heerlikheid. U bydrae kan 'n groot
verskil maak aan die gemeenskap in dié kontrei, asook aan die
verspreiding van die Woord.
Besoek Mari se
webtuiste vir volledige inligting oor die heerlike verrigtinge
wat vir dié besondere dag beplan word.
|

Navrae
painter.arkpark.net |
| |
|
 |
| |
Join the mission field
Voice in the Wilderness
Luk 10:2 Therefore said He unto them, "The harvest truly is
great, but the labourers are few: pray ye therefore the Lord of the harvest, that He would
send forth labourers into His harvest."
Not
everyone is privileged to go to a mission field, but you can be a missionary just where
you are by distributing Christian tracts. I have been honoured over a good many years to
distribute tens of thousands of tracts. Join me and become a missionary right where you
are.
Tel: 09 476-8343 (New Zealand) |
|
 |
| |
|
 |
| |
Bridge of Hope
Come and help us build the bridge
We are
a non-denominational church, wanting to bring a bridge of hope to the world. We desire to
reach our world with the love of Jesus Christ.
We have
regular Wednesday and Sunday Services and we have an Exciting Friday Night Youth event.
Tel: 832 358 7724 (Houston, Texas) |
|

Contact
us
www.bridgeofhopeministries.com |
| |
|
 |
| |
Bybels vir Aflaai
Maklik en byderhand
Talle Bybels in verskeie tale (insluitend Afrikaans), sowel as kommentare,
oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir
Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof.
Vir meer inligting sien
Bybels |
 |
| |
|
 |
| |
Kanovaart-borgskappe
Ruan Knobel
'n Belowende jong roeier van Mosselbaai vra die hulp
van besighede, privaat persone en ander belangstellendes om sy talent en
sportaanleg in kanovaart ten volle te ontwikkel. Hulp en bystand sal baie
waardeer word. Vir meer volledige inligting, besoek die volblad-advertensie.
U bydrae kan 'n groot verskil maak. Ondersteun hom asseblief!
|
 |
| |
|
 |
| |
Professionele
Sagteware
Sagteware Ontwikkeling en Ondersteuningsdienste
 |
Benodig jy spesiaal ontwerpte sagteware,
of 'n opdatering van jou huidige stelsel? |
 |
Benodig jy 'n Internet-teenwoordigheid
met 'n eie webtuiste? |
 |
Verloor jy baie tyd as gevolg van die
oorvloed gemorspos wat in jou eposbus beland? |
 |
Is jy bekommerd of jy voldoende argiewe
en rugsteun van jou besigheidsdata het? |
 |
Is jy siek en sat vir jou onbetroubare
klein besigheids-bediener? |
 |
Wil jy
kwaliteit sagteware met minder of selfs geen lisensiegelde gebruik? |
Daar is oplossings vir hierdie en
soortgelyke probleme. Ons voorsien sagteware ontwikkeling en
ondersteuningsdienste om jou besigheid of persoonlike rekenaarstelsels te
verbeter, plaaslik of oor die Internet.
|
Bly kalm! Daar is 'n oplossing

Gebaseer in Calgary, Alberta, Kanada
Lees meer oor hierdie diens
|
| |
|
 |
| |
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of
sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk
bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of
kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook
welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei
plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde
basis plaasvind. Vul asseblief ons
GRATIS advertensie
aansoek in met die nodige inligting. |
 |
| |
|
 |
| |
Penstele
'n Stukkie geskiedenis
Die gevangenes van die Boereoorlog is
deur die Engelse na die konsentrasiekamp in St. Helena gestuur. Daar het
van hulle penstele gemaak
om bietjie sakgeld te verdien. Hierdie besondere items word nou te koop aangebied.
 |
Tel: 082 856 1031 of 044 873 0320 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Borgskappe vir Webwerwe
ARK Webontwerp (Afrikaans)
Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2008 is
reeds toegeken, maar meer algemene inligting oor ARK se borgdienste,
asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar
by ARK Webontwerp se
webwerf
Webwerf:
myarkpark.com/arkweb
|
 |
| |
|
 |
| |