ADSA Gratis Advertensie Diens vir die Christelike gemeenskap

Gebeure 2|Events 2

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

Op|UpGebeure|EventsGebeure 2|Events 2Gebeure 3|Events 3Gebeure 4|Events 4Gebeure 5|Events 5Gebeure 6|Events 6Gebeure 7|Events 7Gebeure 8|Events 8Gebeure 9|Events 9Gebeure 10|Events 10Herdenkings|AnniversariesHerdenkings 2|Anniversaries 2

Gratis Advertensies ** Free Ads

 

 Opgedateer: 13 Augustus 2010 ** Updated: August 13, 2010

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Uitmuntende Borduurwerk

Cool Creations

Soek jy na 'n uitsonderlike geskenk vir iemand spesiaal, vir 'n kombuistee, doopgeleentheid of sommer net om jouself te bederf? Cool Creations het die oulikste items. Van mooi handsakke en beursies, badkamerhanddoeke, pragtige kombuislinne (wat tafeldoeke en voorskote insluit), tot klere, piekniekmandjies, mooi rugsakke en plakkers of tooilappies om dit mee te versier.

Cool Creations bied ook baie gereeld winskopies en afslagdae aan vir vakansiedae soos Moedersdag, Vadersdag, Liefiesdag en ook veral vir die Paas- en Kersseisoen. Besoek die Cool Creations webwerf vir nog baie meer inligting, pryse en 'n hele aantal foto's.

  Navrae
  Webwerf: coolcreations.dieknoop.info
  Tel: 071 463 6400

ADSA: Uitmuntende Borduurwerk en pragtige kinderklere gemaak deur Cool Creations

Pragtige Kinderklere

Oulike Waardepakkies!

 

 

Poniekamp Vakansies 2010

Julie- en Desembervakansies

Gedurende die Julie- en Desembervakansies hou Perdehoek Ryskool te Lichtenburg, poniekampe wat insluit verblyf, etes, mak ponies, toerusting en minstens 3 perdrylesse in die dissiplines Dressering, Skouspring en Rywerk ("Working Riding").

Daar word ook uitgery in groepe en heerlik piekniek gehou. Kampvuuraande, sterrekyk en nagmarse is deel van die program en alles word aangebied met 'n Christelike inslag. Kostes beloop R500 per kind vir 3 dae en die teken van 'n vrywaringsvorm is verpligtend. Die afrigter wat dit aanbied is 'n persoon met onderwysondervinding.

  Navrae
  Tel: 082 785 1625 of 018 632 9481
  Faks: 018 632 9481

ADSA: Julie- en Desembervakansies Poniekampe te Lichtenburg

 

 

Botes Family History Book

Discover your Botes Ancestry

I am in the final phase of publishing my book on the Botes family history. If you are interested in ordering this book, please contact me via email or visit my website.

 

Contact us

ADSA: Discover your Botes Ancestry

 

 

Gospelsanger Jannie

Uitstekend vir u volgende geleentheid!

Die gospelsanger Jannie Theron is beskikbaar vir allerlei optredes. Vir meer inligting oor Jannie, besoek sy volblad.

  Navrae

ADSA: Gospelsanger Jannie Theron beskikbaar vir optredes

 

 

Dagsorg Die Wilgers

Ons dra u kindjie se belange op die hart

Dagsorg vir babas en kleuters beskikbaar in Die Wilgers. Geregistreerde Dagmoeder met Diploma in Verpleegkunde en Diploma in Dagsorg. Ons dagsorg is in 'n veilige sekerheidskompleks geleë.

  Navrae
  Tel: 082 872 6603

ADSA: Dagsorg Die Wilgers vir sorgsame en puik diens

 

 

Christelike Kunstenaar

Musikant en Sanger Sybrand Kleingeld

Sybrand Kleingeld, een van Suid-Afrika se mees geliefde geestelike sangers, kan gerus genader word vir optredes. Kom meer te wete van hierdie bedrewe sanger, sy CD en webwerf-inligting by die volblad-advertensie.

  Navrae

ADSA: Musikant en Sanger Sybrand Kleingeld

 

 

Uitstallers Gesoek

Nuwe Kunsmark

Uitstallers word gesoek om in 'n heerlike, splinternuwe kunsmark en geskenkwinkel in
Kempton Park, op 'n maandelikse basis uit te stal. Ons verkoop en bemark u produkte. Betaal slegs vir die spasie wat u huur. Vanaf R170 per rak.

Unieke geleentheid!

  Navrae
  Tel: 011 395 1169 of 073 617 4182

ADSA: Kunsmark en geskenkwinkel

 

 

Opsporing van Debiteure

Diens is Landwyd

Het u probleme met uitstaande skulde? Kry u nie die debiteure in die hande nie? Ons sal die skuldenaars vir u probeer opspoor. Kontak my asseblief vir verdere inligting.

  Navrae
  Tel: 022 783 2544

 

 


 Gebeure
 Gebeure 2
 Gebeure 3
 Gebeure 4
 Gebeure 5
 Gebeure 6
 Gebeure 7
 Gebeure 8
 Gebeure 9
 Gebeure 10
 Herdenkings
 Herdenkings 2

 Dienste
 Help
 Media
 Poste
 Produkte
 Skole
 Vermaak

 Gebeurekaart
 ADSA
 Events Map

 Events
 Events 2
 Events 3
 Events 4
 Events 5
 Events 6
 Events 7
 Events 8
 Events 9
 Events 10
 Anniversaries
 Anniversaries 2

 Entertainment
 Help
 Jobs
 Media
 Products
 Schools
 Services