| |
|
 |
| |
God se Heerlikheid
Uitstalling ten bate van Liefdadigheid
Die kunstenaar Mari van der Walt en die
Apostoliese Geloofsending (AGS)
gemeente van Hennenman hou DV op 24 September 2008 'n
uitstalling en veiling ten bate van liefdadigheid en evangelisasie.
By hierdie geleentheid sal daar oa sommige van Mari se pragtige
skilderye opgeveil word. Ondersteun asseblief hierdie unieke
uitstalling met die tema: God se heerlikheid. U bydrae kan 'n groot
verskil maak aan die gemeenskap in dié kontrei, asook aan die
verspreiding van die Woord.
Besoek Mari se
webtuiste vir volledige inligting oor die heerlike verrigtinge
wat vir dié besondere dag beplan word.
|

Navrae
painter.arkpark.net |
| |
|
 |
| |
Bekering
Nuwe begin
Op soek na bietjie meer inligting oor
bekering en ander onderwerpe, soos redding, vergifnis, geloof of nog
soortgelyke Christelike
temas? Wil jy graag iemand in nood probeer bemoedig? Inligting met Bybelverse
en ander Bybelaanhalings en -begrippe wat vir Christene van belang is, is beskikbaar by die onderstaande
webtuiste.
|
 |
| |
|
 |
| |
Bemarkers vir besondere produkte
Décor Dreams
Décor Dreams is op soek na agente/winkels om ons pragtige produkte
te bemark. Ons vervaardig o.a. oulike haartooisels vir dogtertjies en allerlei pragtige
items vir kinderkamer-versierings. Ons dekoratiewe lampe is uitstaande.
Persone of winkels in alle dele van Suid-Afrika is welkom om met
ons te skakel. Ons hoor ook graag van persone in Europa, Kanada, Amerika, Australië,
Nieu-Seeland, ens., wat ons produkte in daardie lande wil bemark.
Tel: 021 981 5361 of 082 212 9998 |
|

Navrae
dreams.arkpark.net |
| |
|
 |
| |
Photography and
On-site Printing
Allpix Media
Allpix Media offers you the opportunity to capture all of
those special moments and memories for a lifetime. We specialize in
photography and on-site printing at all events, including sports
events, weddings, social and corporate events, reunions, fashion shows
and many more. Our goal is to help you create special memories without
the fuss. For more information, please contact us!
Visit the Allpix Media site and have a look at our
beautiful wedding photos, as well as some
dog show pictures.
 |
Tel: 084 324 6272 or 072
222 9905 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Duitse Herdershondjies
Opreg geteel
Ons het opreg geteelde Duitse Herdershondjies
beskikbaar. Die ouers is groot en kwaai, maar baie liefdevol,
beskermend teenoor die huisgesin. Ons kry goeie terugvoer van vorige werpsels
vanaf die nuwe eienaars en hondeskole. Die hondjies kry elkeen afsonderlike
aandag en liefde en hulle word nie in hokke groot nie. Die hondjies word ook
ingeënt en ontwurm en ondersoek deur 'n veearts voor verkope. Foto's van ouers
en hondjies kan gestuur word op aanvraag. Prys R500.
 |
Tel: 051 853 1944 of 083 233 2673 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of
sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk
bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of
kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook
welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei
plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde
basis plaasvind. Vul asseblief ons
GRATIS advertensie
aansoek in met die nodige inligting. |
 |
| |
|
 |
| |
Kaleidoskoop
Konsepte onder bespreking
Kaleidoskoop bied enkele gedagtes oor
verskeie konsepte, waarmee Jan Alleman daagliks te doene kry. 'n Lys van
Bybelboeke is ook beskikbaar.
|
 |
| |
|
 |
| |