| |
|
 |
| |
Professional Software
Software Development and Support Services
 |
Do you require custom software
development, or an update to your current application? |
 |
Don't have a web presence for you
business yet? |
 |
Are you spending too much time finding
the important email among the spam in your inbox? |
 |
Are you concerned about not having
sufficient backup for your business data? |
 |
Are you tired of your unreliable small
business server? |
 |
Do you want to use quality software
with lower or even no license fees? |
We have solutions to these problems. We
provide software development and support services to enhance your
business or personal computing, locally or remotely.
|

Based in Calgary, Alberta, Canada
Read more
|
| |
|
 |
| |
Groentetuine
Gemeenskapsprojek
Skenkings
'n Gemeenskapsprojek in Pretoria, wil baie
graag begin met groentetuine, maar hulle benodig allerlei tuingereedskap
soos kruiwaens, grawe, harke, snoeiskęre en so meer. Groente- en blommesaad
sal ook beslis baie welkom wees. Aan alle vriendelike tuiniers en
tuin-entoesiaste, baie dankie by voorbaat vir u bydraes!
 |
Tel: 072 523 5952 |
|

Navrae
Tel: 072 523 5952 |
| |
|
 |
| |
Kiddies Décor
Décor Dreams
Décor Dreams is from Brackenfell, Cape Town. We manufacture the
most stunning stuff for children's rooms - door knobs, curtain tiebacks, alphabet letters
with décor, fairies, mobiles, etc.
We are looking for shops/agents to market our products.
Tel: 021 981 5361 or 082 212 9998 |
|

Contact
us
dreams.arkpark.net |
| |
|
 |
| |
Werkers op die oesland
Stem in die Wildernis
Luk 10:2 Hy sę toe vir hulle: "Die oes is wel groot, maar
die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes dat Hy arbeiders in Sy oes uitstuur."
Christene
is nie almal so bevoorreg om na sendingvelde in verre lande te gaan nie. Tog kan ons 'n
sendeling wees net daar waar ons woon en werk deur Christelike traktate te versprei. Ek
was so bevoorreg om oor 'n aantal jare groot hoeveelhede traktate te versprei. Deel
hierdie wonderlike sendingveld saam met my net daar waar jy is. Epos of skakel vir meer
inligting.
Tel: 09 476 8343 (Nieu-Seeland) |
|
 |
| |
|
 |
| |
|
|
|
| |
|
 |
| |
Function*ouse Planners
Vir die lekkerste geleenthede
Vir alle beplanning en organisering van
enige funksie, kan u gerus Function*ouse Planners skakel. Hulle hanteer
funksies soos:
Troues |
Besigheidsfunksies |
Konferensies |
Kinderpartytjies |
Partytjies |
|
Gebruik Function*ouse Planners vir jou
volgende geleentheid en haal al die stres en spanning uit die partytjie,
ete of onthaal. Hierdie diens is in Bloemfontein.
 |
Tel: 083 264 7819 |
 |
Faks:
086 653 0040 |
|

Navrae |
| |
|
 |
| |
Sponsorships at ARK
ARK Web Design (Afrikaans)
Sponsorships for 2008 were already allocated.
Website:
myarkpark.com/arkweb
|
 |
| |
|
 |
| |