| |
|
 |
| |
Afrika Ontwerpersdrag
Elégance D'Afrique
Elégance D'Afrique ontwerp en maak unieke uitrustings. Trourokke,
aandrokke, matriekafskeidsrokke, balrokke of ontwerpe vir enige ander
belangrike funksies. Ons spesialiseer in tradisionele Afrika-uitrustings met
'n tikkie Europese flair. Daar is ook uitrustings beskikbaar vir persone wat
dalk eerder iets moois wil huur. Ons pryse is uiters mededingend en ons
verseker jou van die beste kwaliteit, natuurlik met ons persoonlike aandag
ten alle tye. Kontak Elégance D'Afrique gerus en geniet daardie spesiale
funksie in ons keurige ontwerpers-klere.
Tel:
+27 12 547 6233 of 082 416 7362 |
Faks:
+27 12 547 6233 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Piazza
Showcase of outstanding products!
A brand new showcase area at the ARK is presented.
Introducing items such as artists and their exceptional artworks.
Included are a wide range of delightful handmade candles and beautiful
woodcarving designs. Visit the website.
|
 |
| |
|
 |
| |
Professionele
Sagteware
Sagteware Ontwikkeling en Ondersteuningsdienste
 |
Benodig jy spesiaal ontwerpte sagteware,
of 'n opdatering van jou huidige stelsel? |
 |
Benodig jy 'n Internet-teenwoordigheid
met 'n eie webtuiste? |
 |
Verloor jy baie tyd as gevolg van die
oorvloed gemorspos wat in jou eposbus beland? |
 |
Is jy bekommerd of jy voldoende argiewe
en rugsteun van jou besigheidsdata het? |
 |
Is jy siek en sat vir jou onbetroubare
klein besigheids-bediener? |
 |
Wil jy
kwaliteit sagteware met minder of selfs geen lisensiegelde gebruik? |
Daar is oplossings vir hierdie en
soortgelyke probleme. Ons voorsien sagteware ontwikkeling en
ondersteuningsdienste om jou besigheid of persoonlike rekenaarstelsels te
verbeter, plaaslik of oor die Internet.
|
Bly kalm! Daar is 'n oplossing

Gebaseer in Calgary, Alberta, Kanada
Lees meer oor hierdie diens
|
| |
|
 |
| |
Photography and
On-site Printing
Allpix Media
Allpix Media offers you the opportunity to capture all of
those special moments and memories for a lifetime. We specialize in
photography and on-site printing at all events, including sports
events, weddings, social and corporate events, reunions, fashion shows
and many more. Our goal is to help you create special memories without
the fuss. For more information, please contact us!
Visit the Allpix Media site and have a look at our
beautiful wedding photos, as well as some
dog show pictures.
 |
Tel: 084 324 6272 or 072
222 9905 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of
sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk
bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of
kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook
welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei
plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde
basis plaasvind. Vul asseblief ons
GRATIS advertensie
aansoek
in met die nodige inligting. |
 |
| |













































|