ADSA Advertensie Diens vir die Christelike gemeenskap

Herdenkings |Anniversaries

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

Op|UpGebeure|EventsGebeure 2|Events 2Gebeure 3|Events 3Gebeure 4|Events 4Gebeure 5|Events 5Gebeure 6|Events 6Gebeure 7|Events 7Gebeure 8|Events 8Gebeure 9|Events 9Gebeure 10|Events 10Gebeure 11|Events 11Gebeure 12|Events 12Herdenkings |AnniversariesHerdenkings 2|Anniversaries 2

 Gratis Advertensies | Free Ads

 

 Opgedateer: 29 September 2008 ** Updated: September 29, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Pastor Appreciation Month

October

Do something special for your pastor in October. They and their loved ones will appreciate to hear some words of encouragement from you.

More information on the topic:

 

ADSA Important dates. October is Pastor Appreciation Month

 

 

Dankie Dominee

Oktober

En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie? Soos geskrywe is: Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van vrede verkondig, van die wat die evangelie van die goeie verkondig!

Romeine 10:15

Baie dankie aan ons dominees en hul geliefdes wat so getrou werk in die bedienings-akkers. Mag die Here u hand en hart versterk.

Vir meer inligting oor hierdie onderwerp sien:

ADSA Belangrike gebeure: Baie dankie aan ons dominees

 

 

Gemeentes wat 'n Kersboodskap vir hulle leraars wil laat plaas, kan gerus al solank die boodskappe stuur

 

 

Thanksgiving in Canada

October 13

Second Monday in October

Thank you God for the blessings
of an abundant harves

For more information:

ADSA Important events: Thanksgiving in Canada

 

 

Danksegging

"Thanksgiving"

Hierdie dag word in Kanada sowel as Amerika gehou, maar op verskillende datums. In Kanada is dit hierdie jaar op 13 Oktober 2008 (2de Maandag in Oktober) en in Amerika 25 November. Laat hierdie tyd vir ons en ons geliefdes ook 'n tyd van dankbaarheid wees vir al die talle genadegawes wat ons daagliks so mildadig uit God se hand ontvang.

  www.pch.gc.ca

 

 

Alaska

18 Oktober 1867

Amerika koop Alaska van Rusland vir 7.2 miljoen dollar (ongeveer 2c per akker) Tien jaar later is daar 'n versoek van daardie kontrei vir 'n goeie herder. Sheldon Jackson, antwoord die beroep en beywer hom vir beter wette en die bou van skole en kerke in hierdie uitgestrekte gebied.

ADSA Belangrike gebeure: Alaska en Sheldon Jackson

 

 

Hervormingsdag

31 Oktober

In Oktober 1517 verklaar Martin Luther sy 95 leerstellinge. Dit was een van die belangrikste gebeure wat sou lei tot die Protestantse hervorming.

Hy vertaal in die 16de eeu die Bybel in Duits, omdat hy glo dat elke mens die geleentheid moet kry om self die Woord van God te lees en te bestudeer, in sy eie moedertaal. Sy eerste uitgawe van die vertaling van die Nuwe Testament in Duits verskyn in September 1522. Hierdie werking van God in Luther se lewe en besluite, sou uiteindelik ook lei tot die Bybel in Afrikaans in 1933.

Meer inligting:

 

ADSA Belangrike geskiedkundige gebeure: Protestantse hervorming

Want soos die reën en die sneeu van die hemel neerdaal en daarheen nie terugkeer nie, maar die aarde deurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit en saad gee aan die saaier en brood aan die eter; so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.

Jesaja 55:10 en 11

 

 

Galileo Galilei

31 Oktober 1992

31 Oktober 1992 sou een van die finale notas wees in die werkboek van Galileo. Galileo Galilei was deur die Rooms Katolieke Kerk veroordeel, omdat hy geglo en verklaar het dat die son, en nie die aarde nie, die middelpunt van ons sonnestelsel is. In 1633 was so 'n gedagte ongehoord en was skerp veroordeel deur die Roomse kerk wat aan bewind was in daardie tyd. Pous Johannes Paulus II (huidige hoof van die Rooms Katolieke Kerk) erken formeel op 31 Oktober 1992, dat die kerk gefouteer het in die saak teen Galileo.

 
 

 

Gebeure in komende maande

Ons hoor graag van kerk- of ander Christelike organisasies se funksies wat beplan word vir die komende maande. Ons aanvaar nou gebeure vir die maande Januarie en Februarie van 2009.

  Stuur 'n aansoek en verskaf die inligting.

ADSA Belangrike Christelike herdenkings

 

 


 Gebeure
 Gebeure 2
 Gebeure 3
 Gebeure 4
 Gebeure 5
 Gebeure 6
 Gebeure 7
 Gebeure 8
 Gebeure 9
 Gebeure 10
 Gebeure 11
 Gebeure 12
 Herdenkings
 Herdenkings 2

 Dienste
 Help
 Media
 Poste
 Produkte
 Skole
 Vermaak

 Gebeurekaart
 ADSA
 Events Map

 Events
 Events 2
 Events 3
 Events 4
 Events 5
 Events 6
 Events 7
 Events 8
 Events 9
 Events 10
 Events 11
 Events 12
 Anniversaries
 Anniversaries 2

 Entertainment
 Help
 Jobs
 Media
 Products
 Schools
 Services