ADSA: Advertensie Diens vir die Christelike gemeenskap

Help

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map
Op|UpHelpHelp 2Help 3Help 4Help 5

  Gratis Advertensies ** Free Ads

 

Opgedateer: 13 Augustus 2010 ** Updated: August 13, 2010

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Privaat Lesse

Kry betyds hulp

Sukkel jou kind met Wiskunde, Engels, Afrikaans of Rekeningkunde? Ons bied na-uurse klasse aan in bogenoemde vakke.

ADSA: Lees meer oor Wiskunde, Engels, Afrikaans of Rekeningkunde LesseLees meer

  Navrae
  072 573 1733 of 083 591 9548

ADSA: Wiskunde, Engels, Afrikaans of Rekeningkunde Lesse

Navrae

 

 

Baba- of  Troeteldierwagter

Pretoria-Moot, Poort, Centurion en omgewing

As u sukkel om iemand betroubaar te kry om u babatjie na-ure of naweke op te pas, of as u iemand soek om die troeteldiere en plante te versorg as u so 'n bietjie weggaan met vakansie, skakel dan gerus. Ek versorg met groot vreugde kinders en troeteldiere na-ure of oor naweke. My diens sluit oa ook hulp as siekeversorger in. Ek lewer die diens hoofsaaklik in Pretoria-Moot, Poort, Centurion en omliggende areas. (Pretoria).

  Navrae
  Tel: 084 049 9909
ADSA: Baba- of Troeteldierwagter
 

 

Voorkoms-Konsultant

Lyk Pragtig en Stylvol!

Wonder u elke dag wat om aan te trek? Hang daar 'n kas propvol klere, nogtans is daar niks om te dra nie? Wel, laat my toe om die vraag te elimineer en my kennis van 'n goeie voorkoms met paslike klere met u te deel. Kleurkodes, styl en sinlike drag kan u voorkoms pragtig opkikker. Ek sal u leer hoe u wondere kan verrig!

  Navrae
  Webwerf: www.chataromano.com
  Tel: 082 333 6933

ADSA: Lyk Pragtig en Stylvol!

 

 

Dagsorg Die Wilgers

Ons dra u kindjie se belange op die hart

Dagsorg vir babas en kleuters beskikbaar in
Die Wilgers. Geregistreerde Dagmoeder met Diploma in Verpleegkunde en Diploma in Dagsorg. Ons dagsorg is in 'n veilige sekerheidskompleks geleë.

  Navrae
  Tel: 082 872 6603

ADSA: Dagsorg Die Wilgers vir sorgsame en puik diens

 

 

Professional Software

Software Development and Support Services

Do you require custom software development, or an update to your current application?
Don't have a web presence for you business yet?
Are you spending too much time finding the important email among the spam in your inbox?
Are you concerned about not having sufficient backup for your business data?
Are you tired of your unreliable small business server?
Do you want to use quality software with lower or even no license fees?

We have solutions to these problems. We provide software development and support services to enhance your business or personal computing, locally or remotely.

Read more

ADSA: Problems with spam? Solutions are available.

Based in Calgary, Alberta, Canada

Read more

 

 

Huisoppasser

Pretoria of Centurion

Bang om u huis leeg te laat tydens 'n reis, toer, vakansie of oorsese besoek? Ek of my seun sal vir 'n aantal weke u huis of blyplek bewoon en 'n ogie hou oor alles. Ons lewer die diens in Pretoria-Moot, Poort, Centurion en omliggende areas. Baie billike tariewe.

  Navrae
  Tel: 084 049 9909

ADSA: Huisoppasser (Woning en hond)

 

 

Los werkies

Roseville, Gezina, Mountain View, Pretoria-Moot of Poort en omgewing

'n Tiener in Roseville (Pretoria) wil graag los takies verrig oor die naweke. Hy kan die gras sny, tuinwerk doen, voertuie was, inkopies inpak by die winkel, ens. Hulp nodig met los takies? Hy is net die jong man om te skakel. Gee hom asb die geleentheid om uiters broodnodige sakgeld te verdien.

  Navrae

  Tel: 084 049 9909

ADSA: Los werkies (Roseville)

 

 

Looking after your home

Living in while you travel

Afraid of leaving your home empty while on a travel venture, tour, holiday or traveling overseas? My son or I will stay in your home while you are away and keep an eye on things. We render this house-sitting service in Pretoria Moot, Poort, Centurion and surrounding areas. Our fee for this service is very moderate.

  Contact us
  Tel: 084 049 9909
 

 

Birds, Reptiles and Monkeys

Unwanted animals

We gladly receive unwanted monkeys, birds and reptiles (including snakes). Even rats, mice and hamsters can find a home at our animal rescue centre. Any advice and useful items are more than welcome. It will be wonderful if the animals or items can be dropped off at the centre, but a bicycle is available if animals or products in the vicinity must be picked up.

If you or your company want to support or sponsors us, please contact us.

Contact us
Tel: 082 760 1827, 076 946 1687 or
012 546 4082

ADSA: Animal rehibilitation centre in Wolmer

You are encouraged to visit us at the rehabilitation centre in Wolmer, Pretoria North. Contact Linda and Billy Vos for more information.

 

 

Port Elizabeth Accommodation

Availabed Port Elizabeth Accommodation

Availabed accommodation is the easy connection between guest and guest house, also for people who need accommodation close to hospitals and conferences, including B&B (bed and breakfast) and selfcatering. Our agents render excellent services in any of the following areas: Pretoria, Johannesburg, Bloemfontein, East London, Limpopo, Polokwane, Potchefstroom and Klerksdorp. We also help with accommodation in other areas. You have the luxury of three quotes to choose from.

Tel: 071 604 1734
Fax: 086 669 5512

ADSA: Availabed Port Elizabeth Accommodation

www.availabed.co.za

 

 

Bekering

Nuwe begin

Op soek na bietjie meer inligting oor bekering en ander onderwerpe, soos redding, vergifnis, geloof of nog soortgelyke Christelike temas? Wil jy graag iemand in nood probeer bemoedig? Inligting met Bybelverse en ander Bybelaanhalings en -begrippe wat vir Christene van belang is, is beskikbaar by die onderstaande webtuiste.

ADSA: Gebed ook ander onderwerpe, soos redding, vergifnis en geloof

 

 

50% Off Jewellery

Buy something beautiful and help others

Our Charity received boxes full of women's accessories and jewellery, both new and modern. We prefer the cash instead to feed starving children. You can sell these attractive accessories and make up to 50% profit. Send your email address if you would like to receive more detail and photos of the items.

Contact us
Tel: 072 746 0093


Click thumbnail for larger view

 

 

Uitstallers Gesoek

Nuwe Kunsmark

Uitstallers word gesoek om in 'n heerlike, splinternuwe kunsmark en geskenkwinkel in
Kempton Park, op 'n maandelikse basis uit te stal. Ons verkoop en bemark u produkte. Betaal slegs vir die spasie wat u huur. Vanaf R170 per rak.

Unieke geleentheid!

  Navrae
  Tel: 011 395 1169 of 073 617 4182

ADSA: Kunsmark en geskenkwinkel

 

 
Problems with Holiday Accommodation? Visit Services

Probleme met Vakansie-verblyf? Besoek Dienste

ADSA: Holiday Accommodation, Vakansie-verblyf

 

 


Help
Help 2
Help 3
Help 4
Help 5

Helpkaart
ADSA
Help Map

Dienste
Gebeure
Media
Poste
Produkte
Skole
Vermaak

Entertainment
Events
Jobs
Media
Products
Schools
Services