ADSA: Advertensie Diens vir die Christelike gemeenskap

Help 2

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map
Op|UpHelpHelp 2Help 3Help 4Help 5Help 6Help 7Help 8Help 9Help 10Help 11Help 12

  Gratis Advertensies | Free Ads

 

Opgedateer: 16 Augustus 2008 ** Updated: August 16, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Inwoning Vir Bejaardes

Potchefstroom

Ek is die nuwe eienaar van Rust en Vree tehuis vir bejaardes (huis 1 en 4) in Potchefstroom. Ek het op die oomblik nog plek beskikbaar vir seniors. Dit maak nie saak of hulle versorging nodig het of selfversorgend is nie.

Tel: 018 297 1109 of 072 419 5818

ADSA: Inwoning Vir Bejaardes,Potchefstroom

 

 

Professional Software

Software Development and Support Services

Do you require custom software development, or an update to your current application?
Don't have a web presence for you business yet?
Are you spending too much time finding the important email among the spam in your inbox?
Are you concerned about not having sufficient backup for your business data?
Are you tired of your unreliable small business server?
Do you want to use quality software with lower or even no license fees?

We have solutions to these problems. We provide software development and support services to enhance your business or personal computing, locally or remotely.

Read more

Based in Calgary, Alberta, Canada

Read more

 

 

Pragtige Pelargoniums

Soms ook bekend as "Regal Geraniums"

Het u 'n kwekery of tuinwinkel wat Pelargonium domesticum te koop aanbied? In Noord-Amerika staan dit ook bekend as die Martha Washington "Regal Geraniums". Ons is op soek na plantjies en verkieslik in die pragtige ligroos kleur.

ADSA: Ligroos malva

 

 

God se Heerlikheid

Uitstalling ten bate van Liefdadigheid

Die kunstenaar Mari van der Walt en die Apostoliese Geloofsending (AGS) gemeente van Hennenman hou DV op 24 September 2008 'n uitstalling en veiling ten bate van liefdadigheid en evangelisasie. By hierdie geleentheid sal daar oa sommige van Mari se pragtige skilderye opgeveil word. Ondersteun asseblief hierdie unieke uitstalling met die tema: God se heerlikheid. U bydrae kan 'n groot verskil maak aan die gemeenskap in dié kontrei, asook aan die verspreiding van die Woord.

Besoek Mari se webtuiste vir volledige inligting oor die heerlike verrigtinge wat vir dié besondere dag beplan word.

ADSA: Uitstalling, Tema: God se heerlikheid

Navrae
painter.arkpark.net

 

 

Pet Tags

Lost and Found

Worried about your pet getting lost and not coming home? Visit our website to have a look at our pet tags.

Click on thumbnail for larger version

 

Website: www.pettags.co.za
Tel: 082 338 3178
Fax: 086 677 3833

ADSA: Help your pet (pet tags)

 

 

Sendingwerk

Soek meer inligting

Ek wil graag betrokke raak met sendingwerk en barmhartigheidsdiens in Suid-Afrika. Indien daar enige iemand is wat my kan help in die regte rigting, sal ek dit opreg waardeer. Asseblief, hierdie versoek is letterlik 'n noodroep vir hulp, leiding en inligting. Ek het 'n passie en 'n dringendheid in my om te begin, maar oral waar ek aanklop, is my hulp nie nodig nie. Iewers moet iemand tog my diens kan gebruik.

Navrae
Tel: 082 516 1139

ADSA: Hulpdiens, sendingwerk en barmhartigheidsdiens

 

 

Thrift stores

Volkshulp 2000

Please consider donating your superfluous and unwanted goods to our thrift stores. Our thrift stores generate income for the Volkshulp 2000 welfare organisation, who help people in desperate need.

One of our main aims is creating jobs. All funds generated at the thrift stores, are ploughed back into this important endeavor. Goods donated are repaired, cleaned, spruced up and resold for extra funds to either try to create new jobs or to buy food for our food bank, which is supplied to people in dire need.

We currently have 4 stores in the Pretoria area: two in East Lynne, one in Pretoria North and one in Danville. We accept almost any products or items, including clothes, linen, blankets and curtains, electrical appliances such as stoves and fridges, as well as furniture, including beds and mattresses. Volkshulp is fortunate to have 3 hardworking people who can pick up such donations from friends and supporters.

Please keep our organisation in mind if you have items you want to donate. You are most welcome to phone or send a request.

Contact us
Tel: 083 268 8197

ADSA: Please support the Volkshulp 2000 Thrift Stores in Pretoria

 

 


Help
Help 2
Help 3
Help 4
Help 5
Help 6
Help 7
Help 8
Help 9
Help 10
Help 11
Help 12

Helpkaart
ADSA
Help Map

Dienste
Gebeure
Media
Poste
Produkte
Skole
Vermaak

Entertainment
Events
Jobs
Media
Products
Schools
Services