|
'n
Bedevaartslied
Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan
kom? My hulp is van die HERE wat
hemel en aarde gemaak het.
Hy kan jou voet nie laat wankel
nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.
Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.
Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou
regterhand. Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan
ook nie by nag nie. Die HERE sal
jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar. Die HERE
sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in
ewigheid.
Psalm 121: 1-8 |

|
A Song of degrees
I will lift up mine eyes unto the hills, from whence cometh
my help. My help cometh from the LORD, which made heaven and
earth. He will not suffer thy foot to be moved: he that
keepeth thee will not slumber. Behold, he that keepeth
Israel shall neither slumber nor sleep. The LORD is thy
keeper: the LORD is thy shade upon thy right hand. The sun
shall not smite thee by day, nor the moon by night. The LORD
shall preserve thee from all evil: he shall preserve thy
soul. The LORD shall preserve thy going out and thy coming
in from this time forth, and even forevermore.
Psalms 121: 1-8 |