Professionele
Sagteware
Sagteware Ontwikkeling en Ondersteuningsdienste
 |
Benodig jy spesiaal ontwerpte sagteware,
of 'n opdatering van jou huidige stelsel? |
 |
Benodig jy 'n Internet-teenwoordigheid
met 'n eie webtuiste? |
 |
Verloor jy baie tyd as gevolg van die
oorvloed gemorspos wat in jou eposbus beland? |
 |
Is jy bekommerd of jy voldoende argiewe
en rugsteun van jou besigheidsdata het? |
 |
Is jy siek en sat vir jou onbetroubare
klein besigheids-bediener? |
 |
Wil jy
kwaliteit sagteware met minder of selfs geen lisensiegelde gebruik? |
Daar is oplossings vir hierdie en
soortgelyke probleme. Ons voorsien sagteware ontwikkeling en
ondersteuningsdienste om jou besigheid of persoonlike rekenaarstelsels te
verbeter, plaaslik of oor die Internet.
|

Gebaseer in Calgary, Alberta, Kanada
Lees meer oor hierdie diens
|