ADSA FREE Advertisement Service for the Christian Community

Lees 2|Read 2

 

 Opgedateer: 13 Augustus 2010 ** Updated: August 13, 2010

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Tankwa Nasionale Park

Pragtige natuurskoon

Wil u graag meer te wete kom van die Tankwa Nasionale park en die Little Canyon Staproete in die Calvinia-omgewing? Besoek gerus die webwerf van die skilder uit die Hantam-kontrei, Marie Smith. By haar webtuiste sal u oa foto's vind van haar unieke en pragtige skilderwerke. Aanvullend is daar ook oulike inligting oor interessante besienswaardighede vir besoekers en toeriste, soos die Hantamhuis en die Calvinia Museum. Dan en wan ook resepte.

  Navrae

ADSA: Marie Smith, skilder vanuit die Hantam-kontrei

 

 

Botes Family History Book

Discover your Botes Ancestry

I am in the final phase of publishing my book on the Botes family history. If you are interested in ordering this book, please contact me via email or visit my website.

 

Contact us

ADSA: Discover your Botes Ancestry

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

ADSA: Kindervermaak en stokperdjies
Vul asseblief ons
GRATIS advertensie aansoek
in met die nodige inligting.

 

 

Berean Bible Study

Including ESV, KJV and NKJV

Want to know how you can benefit from BerBible? This freeware product has lots to offer. Read more at the full page ad.

 

 

Boek te Koop

Humor

Humoristiese vertellings deur Ebeth Müller. Titel van boek: Humor uit die lewe van Ds Dawie Botes. Hierdie oulike boek is slegs R120 per eksemplaar. Skakel gerus vir meer inligting oor hoe om die boek te bekom, of stuur 'n navraag.

Hierdie boek is 'n MOET vir die boekrak!

Tel: 058 852 3033
Faks: 058 853 0140

ADSA: Humoristiese vertellings deur Ebeth Müller

 

 

Join the mission field

Voice in the Wilderness

Luk 10:2 Therefore said He unto them, "The harvest truly is great, but the labourers are few: pray ye therefore the Lord of the harvest, that He would send forth labourers into His harvest."

Not everyone is privileged to go to a mission field, but you can be a missionary just where you are by distributing Christian tracts. I have been honoured over a good many years to distribute tens of thousands of tracts. Join me and become a missionary right where you are.

Tel: 09 476 8343 (New Zealand)

ADSA: The harvest truly is great, but the labourers are few

 

 

Download Bibles

Easy and accessible

Numerous Bibles in many languages (including Afrikaans), as well as commentaries, devotions, maps, etc. to download for FREE. Excellent for Bible study, daily devotions, family worship, reference and inspirational reading.

For more information see Bibles

ADSA:Download Bibles

 

 

Kaleidoskoop

Konsepte onder bespreking

Kaleidoskoop bied enkele gedagtes oor verskeie konsepte, waarmee Jan Alleman daagliks te doene kry. 'n Lys van Bybelboeke is ook beskikbaar.

ADSA:Konsepte onder bespreking

 

 

Christelike Boeke

Die Woord se wonderlike skatte

God se Woord ontsluit pragtige Bybelskatte wat ons gemoed en gees versterk en bemoedig. 'n Besondere Bybelstudiereeks oor sulke Bybeljuwele, asook ander belangrike temas, is beskikbaar. Titels van boeke sluit onder andere die volgende in:
Die Wegraping - Feit of Fiksie?, Voeding wat gees en vlees vergiftig en Joodse gewoontes in die kerk. Besoek die webtuiste by www.epistle.co.za vir meer inligting oor die volledige boekelys.

  Navrae
  Webwerf: www.epistle.co.za
  Tel: 076 386 1780

'n Besondere Bybelstudiereeks by www.epistle.co.za (ADSA Klein Advertensies)
Navrae

www.epistle.co.za

 

 

 

 

ADSA: Ouma brei en hekel al te mooi

 

 

Bybelstories op CD

Bybel Buddies

Vandat daar nie meer formele Bybelonderrig in die skole is nie, ken ons kinders nie meer die verhale uit die Bybel nie.

Teken vandag nog in op die splinternuwe storie-reeks, Bybel Buddies, en ontvang drie nuwe stories op CD met heerlike inkleuraktiwiteite elke maand!

Vir 'n lys van die stories in die Bybel Buddies-reeks, besoek Anna Emm en haar oulike span se webwerf.

  Navrae
  Webwerf: www.AnnaEmm.co.za
  Tel: 021 558 0234
  Faks: 021 558 0234

ADSA: Bybel Buddies

www.AnnaEmm.co.za

 

 

 

 Bybels
 Lees
 Lees 2
 Lees 3
 Lees 4
 Lees 5
 Rekenaar
 Rekenaar 2
 Rekenaar 3
 Reken nou net
 Reken nou net 2
 Reken nou net 3
 Swartlys

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Poste
 Produkte
 Skole
 Vermaak

 Mediakaart
 ADSA
 Media Map

 Bibles
 Computer
 Computer 2
 Computer 3
 Read
 Read 2
 Read 3
 Read 4
 Read 5
 Blacklist

 Entertainment
 Events
 Help
 Jobs
 Products
 Schools
 Services

Op|UpBiblesBybelsLees|ReadLees 2|Read 2Lees 3|Read 3Lees 4|Read 4Lees 5|Read 5Rekenaar|ComputerRekenaar 2|Computer 2Rekenaar 3|Computer 3Reken nou net!Reken nou net! 2Reken nou net! 3

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA vir 'n gratis advertensie of twee  

ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (engel)

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2010
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads