|
En Jesus het weer met hulle gespreek en
gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die
duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.
Johannes 8:12 |
 |
Then Jesus spoke again to them, saying,
I am the Light of the world. He who follows Me shall not walk in
darkness, but shall have the light of life.
John 8:12 |