ARK Web • Up/Op
 • Dienste • Webontwerp • Borgskappe • Kliënte • ADSA • Navrae •

 

Opgedateer: 29 Januarie 2009 ** Updated: January 29, 2009

English

 

Borgskappe

Dit was ARK se voorreg om in 2008 ten minste 4 kunstenaars by die borgkliënte te voeg.

Voorkeur was gegee aan die volgende:

  • Persone wat ekstra sakgeld wil verdien met mooi kunswerke of kuns-artikels soos knopies, kerse, houtsneewerke en skilderye
  • Persone wat 'n klein tuisnywerheid op die been wou kry met besondere uitrustings en pragtige geborduurde modeskeppings.
  • Bejaardes wat 'n ekstra inkomste wil verdien met oulike handwerkprodukte
  • Huisvrouens of tuisteskeppers wat ekstra wil verdien met gebak, breiwerk, naaldwerk of kunsnaaldwerk of ander soortgelyke kunsprodukte
  • Persone wat reeds in Afrikaans by die ADSA webwerf adverteer

Keuring vir webwerf-borgskappe by ARK is uiters streng. Die Afrikaanse Borgskappe vir die eerste helfte van 2009 is reeds toegeken, maar navrae bly welkom.

Navrae

 

 

   
Aanvullende Inligting:

Kindervermaak en stokperdjies deur Christen-Kunstenaars

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Miskien bied u heerlike kinderpartytjies met temas of oulike idees aan, laat dan gerus van u hoor.

Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

Vul asseblief die GRATIS advertensie aansoek by die ADSA webwerf in met die nodige inligting.

 

Werfkaart
Map

ARK Web
Dienste
Webontwerp
Borgskappe
Kliënte
ADSA
Navrae

Up/Op

ARK Web • Up/Op • Dienste • Webontwerp • Borgskappe • Kliënte • ADSA • Navrae • Werfkaart Sitemap

   
 

Gratis Advertensies

Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

  ARK Web Design © 1998-2009
ARK Webontwerp © 1998-2009

Bybel vir Aflaai

Download Bible